We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.

About RSG

jou betroubare radiostasie wat al vir dekades 'n integrale deel van Afrikaanse

Ons is trots daarop om 'n diverse luisterervaring te bied wat insiggewend, vermaaklik en altyd relevant is vir ons breë gehoor.

RSG is meer as net 'n radiostasie – ons is 'n platform vir gesprekke, stories en musiek wat die hart van Afrikaanssprekendes raak. Ons daaglikse uitsendings is sorgvuldig saamgestel om aan die behoeftes en belangstellings van ons luisteraars te voldoen, of jy nou op soek is na die jongste nuus, indringende onderhoude, of bloot lekker musiek om jou dag op te kikker.

Ons digitale platforms is 'n uitbreiding van RSG as handelsmerk, en bied aan ons gehoor nog luister- en kykvermaak.

Wat maak RSG uniek?

Ons programskedule is propvol uiteenlopende aanbiedinge. Van ons gewilde ontbytprogram, wat jou dag met 'n glimlag en die nuutste inligting begin, tot ons diepgaande programme oor aktuele sake wat lig werp op belangrike kwessies, streef ons daarna om jou ingelig en betrokke te hou. Ons geselsprogramme bied 'n forum vir meningsvorming en debat, terwyl ons kultuur- en kunsprogramme die rykdom van Afrikaanse talent vier.

Betrokkenheid by ons gemeenskap

RSG is diep gewortel in die gemeenskappe wat ons dien. Ons is daartoe verbind om relevante inligting te verskaf, bewustheid te skep oor belangrike sake, en 'n stem te gee aan diegene wat dikwels onaangehoor bly. Deur ons interaktiewe platforms moedig ons luisteraars aan om deel te neem aan gesprekke, hul opinies te deel en deel te wees van die RSG-familie. RSG is ook betrokke by verskeie welwillendheidsorganisasies, en is trots om deel te vorm van oplossings in gemeenskappe.

Of jy nou in die stad of op die platteland is, by die huis of op pad, RSG is altyd binne bereik. Skakel in op RSG – jou klanktuise in Afrikaans, waar inligting en vermaak hand-aan-hand gaan.

What's New in the Latest Version 1.0.17

Last updated on Mar 26, 2026

Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!

Translation Loading...

Additional APP Information

Latest Version

Request RSG Update 1.0.17

Uploaded by

Robson Marley

Requires Android

Android 7.0+

Available on

Get RSG on Google Play

Show More

RSG Screenshots

Subscribe to APKPure
Be the first to get access to the early release, news, and guides of the best Android games and apps.
No thanks
Sign Up
Subscribed Successfully!
You're now subscribed to APKPure.
Subscribe to APKPure
Be the first to get access to the early release, news, and guides of the best Android games and apps.
No thanks
Sign Up
Success!
You're now subscribed to our newsletter.